English Translation:
The Ju’/wa language group still does not have its own Bible translation—because there have always seemingly been insurmountable obstacles in the way of a translation, due to the unique nature of the language and its speakers. A little while ago, the Bible Society and partners came up with something more workable: an oral translation—because we speak before we write, right? The Reformed Church Sanveld is taking the lead, and there are also two of our On the Way ministry members, native speakers, who are participating. Now, parts of the scripture are also starting to be written down. Here is the Our Father prayer.

Afrikaans Translation:
Die Ju’/wa taalgroep het tot nou nog nie ‘n eie Bybelvertaling nie – omdat daar nog altyd skynbaar onoorkomelike hekkies op pad na ‘n vertaling was, as gevolg van die besonderse taal en sy sprekers. ‘n Tydjie gelede het die Bybelgenootskap en vennote met iets meer werkbaar vorendag gekom: ‘n mondelingse vertaling – want ons praat mos eers voor ons skryf, nie waar nie? Die Gereformeerde Kerk Sanveld neem die leiding en daar is ook twee van ons On the Way – bediening lede, moedertaal sprekers, wat deelneem. Nou begin daar ook dele op skrif die lig sien. Hier is die Onse Vader gebed.

